Kasakstan
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Die Republiek van Kasakstan (Қазақстан Республикасы of Qazaqstan Respwblїkası) is 'n staat in Sentraal-Asië. Kasakstan grens aan die Russiese Federasie, Sjina, Kirgistan, Oesbekistan, Turkmenistan en die Kaspiese See. Die gebied wes van die rivier Oeral word tot Europa gereken. Kasakstan se hoofstad is Astana.
| Lande in Asië |
|---|
|
Afghanistan - Armenië - Azerbeidjan - Bahrein - Bangladesj - Bhutan - Brunei - Ciprus - Filippyne - Georgië - Indië - Indonesië - Irak - Iran - Israël - Japan - Jemen - Jordanië - Kambodja - Kasakstan - Kirgistan - Koeweit - Laos - Libanon - Maldive - Maleisië - Mongolië - Mianmar - Nepal - Noord-Korea - Oesbekistan - Oman - Oos-Timor - Pakistan - Qatar - Rusland - Saoedi-Arabië - Singapoer - Sjina - Sri Lanka - Sirië - Suid-Korea - Tadjikistan - Taiwan - Thailand - Turkye - Turkmenistan - Verenigde Arabiese Emirate - Viëtnam |

